NZDUSD 8H L BE
2 posters
Page 1 of 1
Re: NZDUSD 8H L BE
Hier is jou indecision candle onder 'n area waar verkopers wag. Nie 'n goeie idee om lank te gaan so naby jou area nie.
Dit lyk asof jy net kyk na indecision candles, en dan wil jy enter, Jy moet ASB by die reels bly.
Gaan terug en gaan kyk wat is die reels vir continuation trade. nie een van die reels is hier nagekom nie.
Ek begin biekie bekommerd raak dat jy al hoe minder by reels bly.

Onthou reels is daar om jou te beskerm. Soos die mense wat jy opgelei het op die skietbaan, is daar reels waarby hulle moes bly om seker te maak hulle skiet hulself nie raak nie.
Similar topics
» NZDUSD Short 8H - W
» NZDUSD 4H L LOST
» 1 NZDUSD 2016-09-22 L
» NZDUSD Long 4H - W
» NZDUSD Short 8H - B/E
» NZDUSD 4H L LOST
» 1 NZDUSD 2016-09-22 L
» NZDUSD Long 4H - W
» NZDUSD Short 8H - B/E
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
|
|