AUDNZD 4H L Lost
2 posters
Page 1 of 1
Re: AUDNZD 4H L Lost
Die trade sou nie getrigger het as jy by reels gebly het, dan sou die nie 'n loss wees nie.
Onthou dat bulls jou eers moet bewys dat hulle beheer vat met tenminste 5 pips bo die high van die indecision candle.
Dis hoekom ons die reels het en moet discipline toepas, om te voorkom dat die tipe trades nie gebeur nie.
en so leer ons haha

Jaco wrote:Die trade sou nie getrigger het as jy by reels gebly het, dan sou die nie 'n loss wees nie.
Onthou dat bulls jou eers moet bewys dat hulle beheer vat met tenminste 5 pips bo die high van die indecision candle.
Dis hoekom ons die reels het en moet discipline toepas, om te voorkom dat die tipe trades nie gebeur nie.
en so leer ons haha
Ja so leer ek dt was maar bietjie ongeduld as ek moet erken en ek het geweet ek moes nie een va die twee gevat het gistraand nie
johan005- Posts : 178
Join date : 2016-08-08
Re: AUDNZD 4H L Lost
ja ek sien nou daai candle se wick was heeltemal te lank onder
johan005- Posts : 178
Join date : 2016-08-08
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
|
|