AUDCAD 12H S cancelled
2 posters
Page 1 of 1
johan005- Posts : 178
Join date : 2016-08-08
Re: AUDCAD 12H S cancelled
jy mag dalk jou vingers verbrand met die trades wat range. soos laas met jou audnzd trade, moeni onodige risk vat met sulke trades nie.
wag vir trades om te vorm, moeni dink jy moet elke dag in die mark wees nie. die week is sover moerse stil omdat vrydag so groot bewegings gehad het en vakansie dag gister
wag vir trades om te vorm, moeni dink jy moet elke dag in die mark wees nie. die week is sover moerse stil omdat vrydag so groot bewegings gehad het en vakansie dag gister
Re: AUDCAD 12H S cancelled
Lees jou reversal document elke keer voor jy reversal wil oopmaak, dis daar om jou te beskerm
Re: AUDCAD 12H S cancelled
Sien jy dat jy die trade sou verloor het as jy hom nie gecancel het nie?
Dis die risk van pairs wat "range" hy sou jou entry gemaak het en hy sou nou uitgestop wees met waar prys nou is.
Dis die risk van pairs wat "range" hy sou jou entry gemaak het en hy sou nou uitgestop wees met waar prys nou is.
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
|
|