Rede hoekom ek die trade vroeg toegemaak het is die wave theory
Prys het impulse gemaak vanaf support na resistance, indecision het gevorm, en begin afbeweeg (correction)
Toe die 11uur Candle close toe lyk dit asof bulls weer beheer begin vat.
Trade is toe gemaak op break even